SARIE Douvoordag Boekbederf Boks

R599,00

In stock

Add to wishlist
Category:

Die boks is ter waarde van meer as R1 100, maar jy betaal slegs R599 en sluit in:

  • ’n Lekkerlees-boek van NB Uitgewers: Vlug deur Wilna Adriaanse is ’n boeiende roman, propvol spanning, intrige en meesleurende karakterverhoudinge.
  • SARIE KOS-papierservette in twee ontwerpe, jy sal albei ontvang (20 per ontwerp).
  • Geweefde mandjie (14 cm hoog x 19 cm breed) vir jou plante van Basketly.
  • LMC Earl Grey-tee met rooibos en klassieke sitrusnote – geniet dit warm of koud.
  • African Extracts se Hydrofirm-C+ Serum.
  • Robertson Winery se nie-alkoholiese Dry Sparkling Pink-wyn.
  • ’n SARIE KOS-koelsak in 2 verskillende patrone. Jy sal een van dié ontwerpe ontvang.