New

SARIE Blik- Aalwyn

R230,00

In stock

Add to wishlist
SKU: Sarie Blik-2 Category: Tag:

‘n Konstante element van nostalgie op jou kombuisrak! Daar is eenvoudig niks wat ‘n mens se hart so warm laat voel soos die samesyn van geliefdes, die reuk van varsgebak en die klank van ‘n koekblik wat oopklap nie. Mag hierdie blik ‘n bron van vreugde word vir huishoudings oral oor ons land!

*Geen resep of bestanddele ingesluit

*Koekies op foto nie ingesluit nie

 

Weight 1 kg
Dimensions 15 × 15 × 15 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.