‘n Konstante element van nostalgie op jou kombuisrak! Daar is eenvoudig niks wat ‘n mens se hart so warm laat voel soos die samesyn van geliefdes, die reuk van varsgebak en die klank van ‘n koekblik wat oopklap nie. Mag hierdie blik ‘n bron van vreugde word vir huishoudings oral oor ons land!
*Geen resep of bestanddele ingesluit
Reviews
There are no reviews yet.