New

SARIE Koekieblik

Koekies bak met SARIE is maklik, want ons het van die werk reeds vir jou gedoen. Voeg net die twee mengsels in die blik bymekaar en ’n paar vars bestanddele uit jou kombuis daarby, en siedaar!

R290,00

In stock

View wishlist
SKU: Sarie Koekieblik Category: Tag:

Koekies bak met SARIE is maklik, want ons het van die werk reeds vir jou gedoen. Voeg net die twee mengsels in die blik bymekaar en ’n paar vars bestanddele uit jou kombuis daarby, en siedaar! Die Sarie Koekieblik is gevul met geure van neute, droëvrugte en sjokolade gaan jou kombuis vul. Alles verpak in ’n nostalgiese blik wat inspirasie uit die Kaapse blommeryk en uit die Delftse ontwerpstyl put.

Weight 3 kg
Dimensions 15 × 15 × 15 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.